Saldanha Bay Municipality
Riool Probleem in Langebaan
Ons het n erf op 29/04/2013 in Langebaan Noord gekoop. Die bouplanne is op 12/06/2013 goedgekeur en ons kon begin bou. Op 30/08/2013 het die loodgieters op die erf kniediep in die riool staan en werk. Ek het die Munisipaliteit gekontak oor die probleem en is vertel dat die retensiedam oorloop en ...