Renault South Africa
Probleem met voertuig registrasie
Het Renault Logan gekoop in 30/07/2012 en lening is goedgekeur het motor ontvang en het gese sal week neem voordat ek die lisensie sal ontvang, na ' maand het by motorhawe gestop en JP die bestuurder het gese nee ek kan nog lank ry die lisensie verval eers einde november 2012, het maar gewag middel ...