Platinum Life
Traumatiese ervaring, nog erger gemaak
Wat ek gedink het is n wonderlike polis om uit te neem is besig om in n nagmerrie te ontaard. Ek het die kanker polis vir my en my gesin uitgeneem en dit toe ook by my ma aanbeveel. Ongelukkig is my ma toe op 18/12/2013 met kanker gediagnoseer en moes sy n masektomie onder gaan. Groot was my ...