AfricaComplaints.com » Olympus Panel Beaters - Reviews, Complaints, Сontacts

Olympus Panel Beaters
Found 3 reviews / complaints

Olympus Panel Beaters
Uitstekende Diens

My voertuig was nou onlangs by Olympus Paneel Kloppers vir herstel en ek wil hulle net bedank vir hulle uitstekene diens wat ek ontvang het. Sal enige dag my voertuig weer vir hulle vat. Die herstel werk was A graadse herstel werk en die werkers by Olympus is almal baie vriendelike veral Anton en ...