Momentum Health
Medies premier verander met 173%
Medies fonds wat ek names my moeder betaal het verander van 868 na 2371. Volgens momentum het haar inkomste verander van 4000 na 9000.Ek het state gestuur wat ek wys dat inkomste na sy aangesluit het niks verander het nie. Die gelde wat sy ontvang vanaf Junie 2013 toe fonds haar aanvaar het tot op ...