Martinez Hair & Nail Studio
Mislukte Permanente golwing
Ek het R1680 betaal om my hare 2 weke terug (27/04/13) te laat perm. Ek het vir Elzanne gese my hare krul moeilik maar sy het gese dit is nie 'n probleem nie. Sy sou my hare gesny het, maar na die perm het sy gese sy gaan nie want die getrek aan die hare sal die perm nog sagter laat word en dat my ...