Manguang Municipality
Patetiese Diens = Mangaung Munic
Ons wag al vanaf Aug 2013 vir Mangaung Munic om krediet op ons rekening aan ons te betaal. ons het al die nodige vorms ingevul en ingevat. dit help nie om die rekening afdeling te bel nie, mens hou 6minute en langer aan sonder dat ENIGE persoon eers antwoord. dit is so pateties en belaglik!!! ...