KFC
Waiting... Waiting... Waiting Drive Thru
Ek stop by KFC vanmiddag Tyd: 13:20 om presies te wees, daar is net 4 motors voor my in die ry! Na dit wat 'n ewigheid voel kom ek uiteindelik by die dame wat my bestelliing vat en vandat sy my bestelling gevat het tot en met die tyd wat ek my kos gekry het is 'n volle 15min! Soos ek nou voel koop ...