Imperial Ford And Mazda
SLEGTE DIENS NOG OOIT VAN IMPERIAL FORD EN MAZDA
Goeie MIddag, Nooit maar Nooit sal bogenoemde besigheid my weer sien nie, hulle het altyd sulke mooi praatjies en advertensies op die radio maar glo my slegste diens ooit!!! Ek het my Mazda op 20 Junie 2013 in gevat vir 'n voll diens by bogenoemde vir 105 000.00 kilos wat my R 1 247.73 gekos het. ...