Hazyview Country Cottages
Glad nie soos die internet fotos nie!!!
Ek werk oral in die land en moet se ek het tot nou toe nog nooit so n vuil en slegte oornag plek gesien nie. Maak die yskas oop en daar is n groot kokerot in! In die slaapkamer se hoek langs die bed lyk dit soos ou muf en watervlekke en die kriewel van die miere! Ons admin dames wat die bookings ...