First National Bank
NIEMAND ANTWOORD DIE FONE NIE
Ek het nou behoorlik 6 minute aangehou by die skakelbord by FNB Pretoria Noord waar niemand die foon optel nie. Uiteindelik tel Madrie toe die foon op en ek vra toe om met Janine Martin te praat en van daar af toe lui die foon net weer in sy mxxr in en niemand tel op nie. Ek bel toe weer terug - ...