AfricaComplaints.com » Die Burger » Die Burger | Page 2

Die Burger
Found 9 reviews / complaints
Page 2

Die Burger
Hopelose aflewering

Ek is net soos die ander intekenare Hoogs teleurgestel in die afleweringsdiens asook terugvoer van Die Burger. Dis Pateties!! Ek is 'n jare lange intekenaar van Die Burger en het onlangs Kaaptoe verhuis en sedert Oktober verelde jaar sukkel ek nou om die koerant afgelewer te kry. Na vele oproepe ...