De Lucia Group
SWAK DIENS
Rekeninge vir Birchleigh Boulevard. Huurders se water en ligte word summier by my levy rekening gevoeg, sonder enige kennis. Die water en ligte word ook nie gesny die oomblik wanneer die deposito opgebruik word wat betref agterstallige rekeninge nie. Julie het my meegedeel dat Unit 20 se vorige ...