Council for Medical Schemes
Laat aansluiting boetes
Ek het reeds in Desember 2012 'n e-pos gestuur na die Raad op Mediese Fondse, eers na die 'support' e-posadres en na geen reaksie na die 'complaints' e-posadres. Ek het slegs een outomatiese rekenaar antwoord ontvang dat die navraag op die ontvanger se rekenaarskerm ontvang is en tot vandag was dit ...