Cargo Motors
Wonderlike plek om 'n motor te koop
Wonderlike plek!! Uitstekende diens wat Bertus en sy span lewer!!! Ek sal defnetief weer daar gaan koop en sal enige persoon na hulle verwys, dit gaan regtig nie vir die mense oor geld nie, maar oor n verhouding met hulle kliente!!! Kan n motor daar koop sonder om te stress!!! ...