AfricaComplaints.com » Auto And General » Auto And General | Page 94

Auto And General
Found 1892 reviews / complaints
Page 94

Auto And General
Solidariteit

Ek het met Denzil gedeel vir 'n Assuransie paket by Auto en General en was absoluut tevrede met die manier wat hy my gehelp het. Ek het lanklaas iemand gekry wat so "efficient" is. Hy het vir my 'n goeie pakket beding en ek het dit aanvaar. Baie dankie. Hou so aan, jy is tops ...