Auto And General
Jaques sal altyd daai ekstra stappie vat
Jaques sal altyd vir 'n mens daai ekstra stap vat om jou te help met goeie premies vir jou kliente. Hy is regtig 'n staatmaker. Hy sal ook vir 'n mens laat weet wanneer hy nie daar is om kwotasies te doen nie en jou dan met iemand betroubaars "opline" om jou kwotasies te doen terwyl hy ...