An Security Consultants
GEEN diens gelewer nie! Uiters ongeskik!
Ek het R3000 in Andre Niemann se rekening inbetaal nadat hy my verseker het dat ek my geld van Marie Treeby binne 4 dae sou he, wat na 'n meer as 'n maand nooit gebeur het nie! By navrae het hy my uitgeskel as 'n arm blanke wat geld nodig het om 'n brood te koop! Hy het my ook gedreig met hoe ...