Absa
Een uit 'n duisend!
Wil net vir Gladys van Zyl, van ABSA BANK by die STRAND-tak baie hartlik bedank vir haar uitsonderlike proffesionele wyse waarop sy klante behandel. Ek kom daagliks met heelwat ontvangs personeel in aanraking, maar by verreweg van haar die beste diens ontvang. Sy is nie net vriendelik nie, maar ...