Absa
Claim 2499889
Ons sukkel nou al van laas jaar November af om n eis afgehandel te kry. Die assesor was nou so 2-3 weke terug by ons huis gewees.(Na 2 maande moet ek s?) Die call centre se nommer is heeltyd besig... Daar word net boodskappe gevat en NIEMAND kom terug na mens toe nie. Hulle het my toe al n e-mail ...