Virseker Insurance
Debit Orde
Virseker trek debit order af nadat ek vir hul gese het kanseleer die polis en dat ek nie belangstel nie!!! Swak Swak diens!!! ...
Virseker trek debit order af nadat ek vir hul gese het kanseleer die polis en dat ek nie belangstel nie!!! Swak Swak diens!!! ...
Ek het 'n eis ingedien vir gesteelde items na 'n inbraak by my kantoor. My werkgewer se versekering dek nie persoonlike items nie en ek moes dus teen my persoonlike polis eis. My vrou het die nodige vorms aangevra en Natasha Adams het my telefonies geskakel.. Na vele pogings het ons uiteindelik ...