Mtn
KONTRAK UPGRADE AAN NIE REKENINGHOUER VAN KONTRAK
MTN het my 'n kontrak telefonies aangebied en ek het dit aanvaar. My verloofde het die kontrak gebruik en betaal in 2011/2012, maar is uitmekaar en het gevra dat hy steeds die kontrak gebruik en betaal tot dit verval. 2012 was die kontrak "due" vir 'n "upgrade" en ek het MTN ...