Markham
BLACKBERRY AANKOPE
Ek het 'n selfoon by Markhams gekoop 'n tyd gelede. Hierdie foon het probleme gegee van die begin af. Ek het met die winkel gekomminikeer daaroor en ek moes eers 'n leenfoon iewers in die hande kry voor ek die Backberry kon ingee sodat hulle dit kan terugstuur. Hulle het dit toe ingestuur en na 3 ...