AfricaComplaints.com » Swartruggens - Reviews, Complaints, News

City: Swartruggens
Found 7 reviews / complaints

Mtn
I pay a contract and no or weak signal

Ek betaal n kontrak en kry geen of swak sein vir die laaste paar maande.ek het dit geraporteer maar word net elke keer gese dat dit deur gegee sal word na die nodige afdeling.ek doen baie werk op die internet en is vir die laaste paar maande genoodsaak om my vrou se Vodacom kaart te gebruik wat nie ...