Mccarthy
Puik diens
Graag wil ek rapporteer dat ons die afgelope 2 jaar al besigheid doen met McCarthy Mazda/Ford Silverlakes deur ons voertuie daar te diens. Ons was nog elke keer met die vriendelikste en beste diens behandel. Hulle gaan werklik uit hul pad om alles so goed en vinnig moontlik te doen. Ons het 'n paar ...