Pick 'n Pay
SWAK DIENS EN AREA BESTUURDER LIEG VIR CUSTOMER
My naam is Johann Swart, ek was vanmiddag in Pick en Pay Sasolburg met vouchers van Pick & Pay om produkte te koop. ek loop eers na die toonbank om seker te maak hoeveel geld is op my vouchers, ek weet 2 van die 4 kaarte is vol so daar moet meer as R700 in wees, hulle sisteem is af so ek moet ...