Homemark
Verkoop van polaroid tablet aan 86 jarige
Volgens homemark het my moeder van 86jr die tablet by hulle telefonies op die 30ste Januarie bestel. Daar is geen verwysingsnr of bestelnr aan haar gegee nie, wat al klaar vir my agterdogtig gemaak het. My moeder wat nooit eers iets by hulle bestel nie, word op 'n gereelde basis deur hulle gekontak ...