Dion Wired
Uitstekende diens
Ek het n nuwwe druker gekoop. Callie het my tuis kom help. Toe die drukker probleme gee het Callie weer na my huis gekom om te help. Ryno was baie behulpsaam. Baie dankie. CH Fourie ...