Chatz Cellular
SELFOON KONTRAK
Ek het op die 22 sept 'n selfoon kontrak uitgeneem by die tak. Vodacom Chatz at Reds. het gevra vir 'n cap op my kontrak en is my verseker dat dit gedoen is. Op die 11de oktober kry ek per email 'n staat en dit se R893, 00 ekt dadelik die tak gebel en met koos bepraat, waarna hy bevestig het dit is ...