Nissan South Africa
Brand New Juke So manny Problems
Ons het die nuwe Nissan Juke gekoop uit die boks uit in Roodepoort waar ons die Mazda 3 MPS in geruil het. 1. ons het n splinter nuwe kar gekry met krapmerke oorals, die venster rubber het gaate in gehad, die dashpord was beskadig op 6 plekke. ons wag n maand lank vordat ons terugvoering kry oor ...