HYUNDAI MOTORS - HEAD OFFICE
Car bought engine faulty
Goeie dag, Ek soek ‘n verduideliking en/of n voertuig wat in uitnemende kondisie is van my voertuig met die waarde van R330 000. Anders soek ek my geld terug vanaf Hyundia. Ek is baie ontevrede met die tipe kliente diens wat Hyundia Brackenfell en Hyundia Worcester aan my Deon Lourens ID ...