Autopage
Beste diens in die wesrand
Ek wil net dankie se vir die goeie diens wat ons ontvang het by autopage randfontein vandag, daardie sales dame Heidi gaan uit haar pad om n goeie diens te lewer aan al haar kliente. Sy stap die laaste myl saam elkeen wat daar in stap ek het vandag daar ingestap en sy het dadelik op gespring en my ...