Clicks
DRAAI HEKKIE
Op 7 maart was ek haastig en op op pad die winkil in net na 8 die ogend. die hekkie (turnstiles) het net halfpad oop gemaak met die gevolg dat ek my been beseer het teen die yster. terwyl ek daar rondgekrul het van die pyn was daar geen reaksie van die personeel nie ek moes toe maar self verder ...