Auto And General
UITSTEKENDE DIENS
Ek is deur Denzil gekontak oor versekering en hy het alles mooi aan my verduidelik. Ek was eers baie skepties om van versekering te verander maar hy het dit telkens mooi aan my verduidelik en dit waaroor ek onseker was, ook op skrif aan my deurgegee. Wat my opgeval het van hom was dat hy so ...