Card-tations
Aie slegte diens!!!
Ek het 17 Januarie by haar produkte bestel vir my troue, dis 5 mande later sy antwoord noooit as mens haar vra nie, die diens kan jy nie oor kla nie want daar is geen diens nie. ek het spesifieke goed bestel en sy kon dit nie gee ek moes smeek vir my geld terug vir weke, warop sy nou nog goed het ...