GEMS
Gems - No reason for claim not paid - no response
My Pa is 18 Nov 2012 oorlede na n operasie en - 10 dae in intensiewe sorg Wilgers hospitaal Pretoria Ek is mede eksekuteur saam met my broer vir die boedel. Hy was lid van Gems mediese fonds met volle voordele. In Februarie 2013 het ons n uitstaande rek van Wilgers Hospitaal ontvang vir R38 668.84 ...