The Holiday Club
PUNTE SKIELIK WEG/TERM POINTS SKIELIK 10JR LANGER
Ek probeer sedert Oktober 2012 dat Holiday club vir my die korrekte punte toeken. Na hoeveelhede e-posse kom brief en skielik is 41 term points weg vir 2011. Holiday club se rekords is pateties. Hulle antwoord geen e-posse nie en indien dit beantwoord word is net 1 van 3 vrae aangespreek. Die term ...