AfricaComplaints.com » MTN HOUSE, Nelson Mandel - Reviews, Complaints, News

City: MTN HOUSE, Nelson Mandel
Found 2 reviews / complaints

Mtn
MTN moet verduidelik

Dit sal waardeer word indien MTN Hoofkantoor 'n hulle kant van die storie bring. Op Saterdag 4 Mei moes ek na bg. MTN om op te gradeer nadat ek na weke se gesukkel en talle besoeke die vorige opgradering gekanselleer gekry het weens ontevredenheid met die nuttelose en ingewikkelde Nokiafoon wat aan ...

Mtn
Marc se ekstra myl!

Ek wil hiermee my opregte dank en waardering uitspreek teenoor Marc en Peggy vir die wyse waarop my selfoonprobleem hanteer en opgelos is. Ek het aanvanklik my ontevredenheid met die foon, nie die pakket, teenoor Peggy gelug, waarna Marc dit ongelukkig verder moes hanteer. Ek was/is steeds uiters ...