Outsurance
Amazing services by OUTSURANCE
Ek het 'n insident gehad waar ek raad aangaande 'n eis vir ongeluk skade nodig gehad het. Die call centre agent was flink om te antwoord. Adele was professioneel, vriendelik en het absoluut uitmuntende diens aan my gelewer. Wanneer iets traumaties met mens gebeur en jy het 'n empatieke, luisterende ...