Sanral
SANRAL HAS NO COMPLAINT PROCEDURES AVAILABLE
My klagte verwys na 18 Januarie. Die tolhekke op die R21 is gebruik. Op 23 Januarie het ek by Woodlands se Sanralkantoor navraag gedoen oor wat ek skuld en die beampte se antwoord was R6.96 (afslag vir betaling voor 7 dae ingesluit). Ek het gevra of sy seker is, en sy het dit bevestig. Kwitansie ...