AfricaComplaints.com » Monument high school - Reviews, Complaints, News

City: Monument high school
Found 1 review / complaint

Department Of Education
Onmoontlik

My seun is in monument Park Hoerskool in graad 10 (2013) toe hulle rapporte kry druip my seun sy graad. Die propleem wat ek het is dat hy al drie sy vorige kwartale geslaag het om die laaste kwartaal of in sy geval dan nou sy jaar te druip Is dit enigsins moontlik??? Kan ek versoek dat sy ...