Happy Nappy
Baie slegte diens van verkoopsdame by Happy Nappy
Hallo Peter. Ek is baie ontsteld oor die diens wat ek en my suster gister (10 April 2013) by Happy Nappy in die Midwater Sentrum in Middelburg, Mpumalanga, ontvang het. Die dame agter die toonbank weet absoluut nie hoe om met kliente te werk nie. Die diens was uiters swak, sarkasties en misluk. ...