Standard Bank
ATM NEVER PAID OUT CASH (it's three months ago)
Aan wie dit mag gaan Ruan Visagie het in Middelburg op die 8ste Maart 2013 R150.00 kontant getrek. Die ATM het nie die kontant aan klient gegee nie, maar dit wys dat dit wel af is van klient se bank rekening. Hy het die 09/03/2013 na Standard Bank toe gegaan om dit aan te meld. Het met Maggie ...