Lifestyle Vacation Club (lvc)
Verkoops Agent was Oneerlik
Nadat ek 'n 20 punte Upgrade gedoen het, besef ek nou eers dat daar nog ekstra fooie elke maand sal betaal moet word. Die verkoops persoon het ons herhaaldelike kere belowe dat ons nog steeds altyd net die Bestuursfooie moet betaal. Dit was regtig nie uitgespel dat ons boonop nog Kapitaalfooie moet ...