Panarottis Pizza Pasta
Uitstekende diens
Ons was verlede Saterdag in Panarotti's vir ontbyt. Ons het so lekker geeet en sulke goeie diens gekry dat ons besluit het om 'n "shopping-break" te vat en weer te gaan koffie drink. Ons babatjie het gehuil. Angelique het opgemerk dat ek iets in die doeksak soek en nie kry nie. Sy het kom ...