Mahindra SA
SWAK DIENS NA AANKOOP VAN NUWE VORTUIG!
Gedurende Mei 2012 het my man n nuwe Mahindra scorpio bakkie by Mahindra Kby gekoop. die voertuig was al in vir 3 dienste en het nog geen diensboekie nie met sy laaste diens gedurende Jan 2013 het ons die bakkie terug gekry ongewas en die lugdraad op die dak van die bakkie was af. Die agterbak se ...