GWM SA
KOPSEER NA HERSTEL VAN VOERTUIG
Saterdag 19.01.2013 oppad na Balfour bars die pyp wat die turbo met die enjin verbind. Die nuwe Steed 2.5tci het slegs 18400km op die odometer, is 9 maande oud en onder waarborg. GWM "roadside assist" word geskakel en die voertuig word ingesleep na die naaste handelaar - Standerton. Die ...