AfricaComplaints.com » Jacaranda Sentrum Rietfo - Reviews, Complaints, News

City: Jacaranda Sentrum Rietfo
Found 1 review / complaint

Nedbank
Belaglike Swak Kliente Diens

Daar was een teller aan diens. Ek wou 'n tjek inbetaal, toe die teller my versoek om te wag, omdat sy geld in die kluis wou gaan sit en ook gevra dat ek die ander kliente dienooreenkomstig moet inlig. Ons het 'n verdere 5 na 8 min gewag vir diens!!! Dit is onaanvaarbaar en belaglik om te dink dat ...