Kalahari.com
Gobii e-Leser Bestellingnommer 9881178
Op 06/01/2013 het ek 'n Gobii e-leser bestel en die bedrag van R799.00 in die firma se bankrekening betaal. Die aflewering was gereel by mev S Erasmus van Tramstr 14 Albertville JHB. Na navrae aan [URL Removed] is aan my vertel dat die e-leser wel afgelewer was en deur 'n sekere Mpho ontvang is. ...