Life Healthcare
Bad healthcare service from Wilgers
Dit spyt my om weer vir jou te kontak aangaande onaanvaarbare diens wat ons van Wilgers Hospitaal ontvang (vorige swak diens was met my ma 3 Julie 2012). Hierdie keer is dit my pa, Andre Spengler wat in die "Mediese Saal" opgeneem is. Hy is hier opgeneem onder die sorg van Dr Venter nadat ...